Swaeltjie
Apartment/Flat
Swaeltjie  image 3
Swaeltjie  image 4
Swaeltjie  image 5
+1
Swaeltjie  image 6
Apartment/Flat

Swaeltjie

30 Curlew Way Somerset Ridge, Cape Town, 7130, Cape Town, Western Cape, South Africa

SWAELTJIES – Wonderlik om te weet dat hierdie klein voeltjie elke jaar aan die begin van die winter Europa toe trek wat sowat 10000 km van ons af is agter insekte aan en dan kom hulle na dieselfde plek in ons land terug waar hul nessies is. Op Leeupoort Vakansiedorp is daar by `n hele aantal huise nessies wat oor en oor gebruik word. Hulle gebruik die son, maan en sterre om rigting te kan hou. Interessant om te weet is dat hulle aan die westekant van Afrika na Europa toe trek en met dieselfde roete terug. Dit is waarom hulle trekvoels genoem word. Hulle het dit nie aangeleer nie maar God het hulle so geskape.

About this property

Location

30 Curlew Way Somerset Ridge, Cape Town, 7130, Cape Town, Western Cape, South Africa
Check-in 12:00 AM
Check-out 10:00 AM
Contact details available on request

Property Details

Type
Apartment/Flat
City
Cape Town
Province
Western Cape
Country
South Africa
Postal code
7130

More in Cape Town